Soos die seisoene verander moet ons ook aanpas. Maak seker van die wegspring tyd!!
10KM @ 09H00 - 5KM / 7.5KM @ 09H15
10KM @ 09H00 - 5KM / 7.5KM @ 09H15
Moenie haastig wees huis toe nie! Neem fotos, geniet die veld en vat 'n vinnig afkoel swem, as jy braaf genoeg is, in die rivier.
Elke deelnemer kry ook 'n unike Hex Trails "finishers's medal"!
Alle afstande kan gestap of gedraf word!
Die roetes is uitdagend genoeg om dit interessant te hou en maklik genoeg dat enige iemand dit kan stap/draf, met 'n bietjie moeite.
Elke inskrywing sluit 'n gratis Coca Cola of Devil's Peak Lite (vir die bo 18) in.
Bring 'n geldjie/kaart saam vir iets om te eet en te drink!
SKRYF AANLYN IN
(Kontant/Kaart inskrywings word op die dag aanvaar.)

Tegniese inligting
BAIE BELANGRIKDAAR IS GEEN WATER PUNTE OP DIE ROETES NIE.
RIVIER WATER IS VEILIG OM TE DRINK, SOLANK DIE RIVIER NIE STIL STAAN NIE. BRING GENOEG WATER VIR DIE AFSTAND WAT JY BEPLAN OM TE DOEN. MAAK SEKER JOU SKOENE IS STEWIG EN GEMAKLIK. FLIP FLOPS GAAN VERSEKER 'N "FLIPPEN FLOP" WEES, SO LOS HULLE MAAR BY DIE HUIS. |
EVENT RULES:
|
HONDE IS WELKOM
|
Accommodation:
Weekend accommodation can be arranged. Please contact Klipheuwel Farm to book you accommodation. First some first serve.
Contact: Mara le Roux @ 0828214600 |